
Krieket: Namibië staal hulle vir stryd teen magtige Indië
Loading player...
Namibië se krieketspan kom môre teen die magtige Indië in die T20-Wêreldbekertoernooi te staan ná die Eagles Dinsdag ‘n nederlaag teen Nederland gely het. Tydens ‘n mediakonferensie ná die wedstryd het die Eagles se kaptein, Gerhard Erasmus, gesê ‘n kragmeting teen Indië is ‘n reuse-oomblik:

