
Wetgewingleemtes pootjie Namibië op korrupsie-indeks, sê IPPR
Loading player...
Reaksie word ontvang op Namibië wat sy swakste telling in meer as 20 jaar op Transparency International se jongste Korrupsiepersepsie-indeks behaal het. Die swak prestasie word onderstreep deur wetgewing soos die Wet op Toegang tot Inligting en die Fluitjieblaserbeskermingswet wat steeds nie geïmplementeer is nie. Kosmos 94.1 Nuus het met Graham Hopwood, die direkteur van die Instituut van Beleidsnavorsing gepraat.

