Riana Botha (Episode 1)

Loading player...
Riana vertel van `n leeftyd waar sy hard probeer het om haar Pa se goedkeuring te kry, want hy wou so graag ook `n seuntjie gehad het. Die vyand het gedink hy kom steel haar identiteit, tot die Here ingryp deur `n boek - Captivating en `n droom wat haar lewe verander.
8 Feb Afrikaans South Africa Self-Improvement · Christianity

Other recent episodes

Maryke (Episode 2)

Maryke vertel van haar ervaring by die Kamp sonder naam. Hoe sy die Here daar ontmoet het, wat dit beteken om regtig oor te gee, en sy voorsiening ook vir haar uitreik Israel toe.
3 May 37 min

Erich Posthumus

Erich en Lizette gesels oor die groot groot genade van die HERE tydens `n verskriklike ongeluk, oppad terug van `n bedieningsnaweek. SY hand was oor hulle van begin totdat Lizette weer uit die hospitaal kon stap. Prys die Here!
26 Apr 40 min

Maryke Fourie

Maryke deel haar hart oor twee gebroke huwelike, die lang pad van herstel en hoe om te leef in vergifnis. God se genade is in alles genoeg.
12 Apr 38 min

Katryn Loots ( Episode 2 )

Ek en Katryn gesels verder oor haar pad na genesing fisies, emosioneel en geestelik, en hoe ons nie sonder die liggaam van Christus kan funksioneer nie. Skakel in vir hoop en inspirasie.
5 Apr 32 min

Katryn Loots (Episode 1)

Katryn kom gesels rou en eerlik oor haar geloofspad met 6 swangerskappe, `n miskraam, nageboorte depressie, MAAR wie sy is in Jesus, Wie Hy is, en hoe hy haar kom lei het na `n pad van genesing.
29 Mar 40 min