Riana Botha (Episode 2)

Loading player...
In die tweede episode vertel Riana oor haar eie swangerskap en die uitdagings wat daarmee saamgekom het. Dan loop hulle `n pad van omtrent 4 jaar met hul seuntjie om uit te vind hoekom hy ten minste 3 meltdowns per dag het. Die Here is so getrou en bring dit wat in die donker is aan die lig. Nog `n verhaal van inspirasie.
15 Feb Afrikaans South Africa Self-Improvement · Christianity

Other recent episodes

Erich Schoeman - Depressie

Ons gesels oor `n baie relevante onderwerp wat baie mense al ervaar het, en dit is depressie. Ons kyk na wat dit is, wie in die Bybel het ook deur donker tye gegaan, en hoe ons kan hulp kry. Onthou, daar is geen skande om te vra vir hulp nie.
5 Jul 32 min

Oom Dirk Van Zyl Smit (Episode 4)

Oom Dirk gesels oor sy passie vir die Woord en sy betrokkenheid by die Gideons. Hy vertel oor die impak wat dit op sy lewe het, en deel kragtige getuienisse van dinge wat gebeur het, terwyl hy Bybels uitgedeel het.
28 Jun 34 min

Oom Dirk Van Zyl Smit (Episode 3)

In die episode gesels oom Dirk oor sy besigheid met louvre afdakke, die besoek aan die VSA en nuwe besigheidsidees. Maar `n diep geestelike ervaring laat hom anders kyk na besigheid en hoekom hy dit doen.
21 Jun 31 min

Dirk Van Zyl Smit (Episode 2)

In hierdie episode gesels Oom Dirk oor sy hoender boerdery, en hoe hy alles verloor het. Hoe om bitterheid te hanteer en te oorkom, en hoe om weer op te staan en voort te gaan. Alles, alles net die HERE se genade, aan HOM die Eer.
14 Jun 42 min

Dirk Van Zyl Smit (Episode 1)

80 jarige Oom Dirk kom deel sy getuienis rondom sy jarelange stryd met ...., BUT GOD - tog deur die Here se genade alleen, werk hy vandag nog steeds as `n suksesvolle besigheidsman en entrepeneur.
7 Jun 44 min