
Cosatu verheug oor miljarde wat in Lughawensmaatskappy belê word
Loading player...
In Suid-Afrika verwelkom die vakbondfederasie Cosatu die belegging van 21,7-miljard Suid-Afrikaanse rand in infrastruktuur wat die Lughawensmaatskappy van Suid-Afrika vir die volgende vyf jaar beplan. Die projekte sluit in 'n nuwe binnelandse aankomssaal en aanloopbaan vir die Kaapstadse Internasionale Lughawe en 'n herontwerpte vragpakhuis vir OR Tambo in Gauteng. Matthew Parks van Cosatu:

