
Deon Pieterse se getuienis
Loading player...
Johann Els gesels met Deon Pieterse oor die radikale inkeer wat Jesus in Sy lewe vermag het. En hoe die Here hom gered het uit die gat wat hy vir homself gegrawe het.





