Die Real Brekfis span gesels met Lindie Strydom

Loading player...
Die Real Brekfis span kuier vandag met Lindie Strydom — ’n bekende Suid-Afrikaanse aktrise, televisie-aanbieder en motiveringsspreker.
Van haar ikoniese rol in Egoli tot haar onlangse terugkeer in Suidooster, bly sy ’n bekende en geliefde stem in Suid-Afrikaanse vermaak, maar gee ook vandag vir ons hoop.
16 Feb 2AM English South Africa Christianity

Other recent episodes

Die Real Brêkfis span gesels met Suid-Afrikaanse aktivis, Jaco Kleinhans

Jaco Kleinhans is ’n Suid-Afrikaanse aktivis en organisasie-leier wat verbonde is aan die Solidariteit Beweging. Hy dien as hoof van internasionale skakeling vir Solidariteit. Vandag gesels die Real Brekfis span met hom oor die stand van sake rakende die oorlog en hoe dit ons hier in Suid-Afrika kan en dalk…
4 Mar 2AM 8 min

Die Real Brêkfis span gesels met Dr Raymond Lombard

Met die oorlog wat tans uitgebreek het tussen Amerika, Israel teen Iran veroorsaak dit heelwat wêreldspanning en onsekerheid, baie mense vra vandag: sien ons net geskiedenis wat homself herhaal — of is hierdie eintlike tekens waarvan die Bybel reeds gepraat het? Vanoggend gesels Die Real Brekfis span met Dr Raymond…
3 Mar 2AM 9 min