
Rom 1:20 - God openbaar in die Sonsverduistering
Loading player...
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie; So vandag bekyk Ruimtefisikus, Dr Ruhann Steyn, die boodskap wat die Here in vanmiddag se Sonsverduistering vir jou wil gee.





