Huweliksfokus: Is jy reeds in n buite-egtelike verhouding?

Loading player...
Ons skop af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Is jy alreeds besig met ‘n buite-egtelike verhouding?”
18 Feb 9AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Wynand du Preez - Wat moet ons gee?

En dan het ons ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Moet ons weggee?” uit 2 Kor 9:7
19 Feb 10AM 5 min

Kalaharistories: Hemelse feestelikheid

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Hemelse feestelikheid” uit Lukas 15:10
19 Feb 10AM 7 min

Ds Janlu Kuyler - Jy is gestuur

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor hoe ons ook gestuurdes is uit Handeline 13:1-3.
17 Feb 9AM 6 min

Gateway News 18 Feb

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
18 Feb 10AM 5 min