Die Real Brêkfis span gesels met Suid-Afrikaanse aktivis, Jaco Kleinhans
Loading player...
Jaco Kleinhans is ’n Suid-Afrikaanse aktivis en organisasie-leier wat verbonde is aan die Solidariteit Beweging. Hy dien as hoof van internasionale skakeling vir Solidariteit.
Vandag gesels die Real Brekfis span met hom oor die stand van sake rakende die oorlog en hoe dit ons hier in Suid-Afrika kan en dalk mag raak.
Vandag gesels die Real Brekfis span met hom oor die stand van sake rakende die oorlog en hoe dit ons hier in Suid-Afrika kan en dalk mag raak.