VERSKILMAKERS: RED DAY

Loading player...
Die eiendomsmaatskappy, KW Edge gaan op 14 Mei 'n verskil maak by Nuwe Hoop Skool. Hulle stap al van 2024 af 'n pad met die skool. Juanita Huisamen en Gerhard Venter van Nuwe Hoop Skool het met Sarina kom gesels.

Enigeen kan betrokke raak. alhoewel dit 'n Keller Williams-inisiatief is, word lede van die publiek, kliënte en ander besighede aangemoedig en uitgedaag om donasies te maak of die boodskap te versprei of betrokke te raak voor of op 14 Mei. Donasies word verwelkom van individue of besighede wat 'n bydrae wil maak tot die Edge Cares-fonds.
Donasies in die vorm van tyd, arbeid en materiale word verwelkom. Die skool reik uit ‘n Artikel 18A vir belasting doeleindes vir alle vorms van donasies soos genoem.
5 Mar 5AM Afrikaans South Africa Education · Health & Fitness

Other recent episodes

Baba slaapmusiek: Wood&Whisper

Wood & Whisper is Christiaan Jacobsz (CH2) se splinternuwe projek waar hy slaapmusiek komponeer om baba's (en ouers!) te help om beter, langer en dieper te slaap. Hy verduidelik die wetenskap daaragter en vermaak ons met sy kitaartalent.
13 Apr 6AM 15 min

Snoete-goete: Vetbooks4Africa

Sarina gesels met ’n groep toegewyde veeartsenystudente van University of Pretoria Onderstepoort wat boeke, kennis en hoop na diere- en bewaringsprojekte regoor Afrika vat. Dis alles oor liefde vir diere, opleiding en om ’n verskil te maak waar dit regtig saak maak. Lonika Tukker en Calvyn Coetzee sluit by ons…
10 Apr 5AM 13 min

VERSKILMAKERS: Beyond Barriers Foundation

Beyond Barriers Foundation is ’n organisasie wat grense verskuif vir atlete met fisiese gestremdhede. Ná ’n lewensveranderende rugbybesering het stigter Dano Swart besluit om nie net sy eie pad te herdefinieer nie, maar om saam met sy span – insluitend Frans-Hendrik Badenhorst – ’n gemeenskap te bou waar "differently abled"…
9 Apr 5AM 10 min