Verborge uitdagings wat jul huwelikseenheid steel

Loading player...
Deon en Karin du Toit staan aan die hoof van Huweliksfokus, ‘n interkerklike bediening met die visie om huwelike te belyn met God se plan. Hulle passie en oortuiging is dat elke huwelik gered kan word en dat elke gesin gesonde, gelukkige verhoudings kan hê.

Huweliksfokus bied 'n diepgaande ondersoek na die verhoudings waarin ons as Christene leef. Die Bybel dien as ons kompas, en dit wys ons hoe om meer soos Jesus te word. Die ware maatstaf van ons geloof is hoe ons in verhouding tot mekaar staan.
16 Mar English South Africa Christianity · Kids & Family

Other recent episodes

No second opion required!

Den & Karin gesels saam met René Changuion oor die onderwerp: Before anyone had an opinion about you, God had an intention for you. Before anyone labelld you, He knew you. Before anyone misunderstood you, He called you by name.
17 Aug 1 hr 39 min

Die vroue van die Bybel

Erken jy jouself as vrou dalk in een van hierdie verhale van bekende vroue van die Bybel.
10 Aug 1 hr 31 min