KleinSaterdag Sport - Natascha Louw
Loading player...
Annelie gesels met Natasch Louw (Sport koördineerder vir kompeterende sport by Univen) oor haarPHD by Universiteit Stellenbosch. Tema van studie:
Van die kantlyn na die middelpunt: prestasie, mag en ‘Herstory’ in Suid-Afrikaanse vrouerugby
Van die kantlyn na die middelpunt: prestasie, mag en ‘Herstory’ in Suid-Afrikaanse vrouerugby