Maryna wou weet of dit normaal is dat sy 'n klap- of klikgeluid hoor as sy uit die kar klim. Dr Dominique Brussouw, chiropraktisyn by Brussouw Holistic Health Soluntions, beantwoord haar vraag.
Wood & Whisper is Christiaan Jacobsz (CH2) se splinternuwe projek waar hy slaapmusiek komponeer om baba's (en ouers!) te help om beter, langer en dieper te slaap. Hy verduidelik die wetenskap daaragter en vermaak ons met sy kitaartalent.
Sarina gesels met ’n groep toegewyde veeartsenystudente van University of Pretoria Onderstepoort wat boeke, kennis en hoop na diere- en bewaringsprojekte regoor Afrika vat. Dis alles oor liefde vir diere, opleiding en om ’n verskil te maak waar dit regtig saak maak. Lonika Tukker en Calvyn Coetzee sluit by ons…
Beyond Barriers Foundation is ’n organisasie wat grense verskuif vir atlete met fisiese gestremdhede. Ná ’n lewensveranderende rugbybesering het stigter Dano Swart besluit om nie net sy eie pad te herdefinieer nie, maar om saam met sy span – insluitend Frans-Hendrik Badenhorst – ’n gemeenskap te bou waar "differently abled"…
Mikhail Edwards deel sy kennis en ervaring as entrepreneur en IT-spesialis oor hoe die regte tegnologiese hulpmiddels 'n entrepreneur kan help in hulle reis. He gesels oor die rol van kunsmatige intelligensie, sosiale media en hoe enige besigheidseienaar hierdie bronne kan gebruik tot voordeel van hul onderneming.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.