
Dok, is dit normaal dat ek 'n klapgeluid hoor as ek uit die kar klim?
Loading player...
Maryna wou weet of dit normaal is dat sy 'n klap- of klikgeluid hoor as sy uit die kar klim. Dr Dominique Brussouw, chiropraktisyn by Brussouw Holistic Health Soluntions, beantwoord haar vraag.



