
BBP-vleuel vir Psemas-lede bring ongelykheid: IPC
Loading player...
Die gesondheidsministerie se Vision April 2026 is in volle swang. Die BBP-vleuel in Windhoek Sentraal-hospitaal vir Psemas-lede het baie negatiewe reaksie ontlok. Die IPC se skadu-gesondheidminister, Lilani Brinkman, sê dit bring ongelykheid na 'n stelsel waar dit nie moet wees nie. Sy sê dit sal tyd vat om die uiteindelike doel van Vision April 2026 te realiseer.

