Janine gesels met Nico van der Merwe, stigter van nie net die Oorinstituut nie, maar ook van Eduplex, ’n Christen privaatskool in Queenswood, Pretoria. Nico is ook ‘n internasionale Christen-spreker, en die outeur van verskeie boeke, wat insluit “What does God know about Business” en “VISION – Dare to dream…
Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Nooit te laat nie” uit Ps 61:6
Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Die derde tipe liefde in die huwelik, Eros liefde.”
Johann Els gesels met Kliniese sielkundige, Dr Venessa Marais, Suid-Afrikaanse ambassadeur vir AML (Akute Myeloïede Leukemie). Op 21 April 2026 is die AML Wêreldbewusmakingsdag wêreldwyd en aangesien sy geweldig baie werk doen met families van kankerpasiënte, is sy die perfekte persoon om hieroor te gesels.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.