
Izelle Loots oor die Radiokansel Vrouekamp 22 - 24 Mei
Loading player...
Dit is weer tyd vir Radiokansel se Vrouekamp (22 – 24 Mei by Shekinah Resort), en ek het laas keer baie lekker gesels met Izelle Loots (een van die Krone), oor haar aandeel in hierdie kosbare wegbreek naweek vir die dames. Sy kamp weer saam so ons gesels heerlik oor haar tema - Johann Els





