NVG veroordeel Julius se staatsaanklaer-dreigemente

Loading player...
Die Nasionale Vervolgingsgesag veroordeel die EFF-leier, Julius Malema, se dreigemente teen 'n staatsaanklaer na sy vonnis-oplegging. Die NVG sê die kommentaar, wat op sosiale media geplaas is, kom neer op intimidasie en ondermyn die oppergesag van die reg, en waarsku dat aanklaers toegelaat moet word om hul pligte sonder vrees uit te voer. Kaizer Kganyago van die NVG moedig die publiek aan om enige intimidasie teen wetstoepassingsowerhede aan te meld:
17 Apr 11AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Trump sê baie skepe beweeg deur Straat van Hormuz

Amerikaanse president Trump het aan verslaggewers buite die Withuis gesê dat die VSA baie skepe het wat deur die Straat van Hormuz beweeg, blykbaar met verwysing na berigte dat die Amerikaanse vloot gehelp het om olie veilig deur die seestraat te kry. Die New York Times het Woensdag berig sowat…
19 Aug 11PM 1 min

Adams eis parlement moet bewerings dat hy lieg terugtrek

Die leier van die National Coloured Congress, Fadiel Adams, het voor die Madlanga-kommissie getuig sy regspan het van die parlement geëis om bewerings terug te trek dat hy inligting oor sy problematiese skootrekenaar versin het. Voorsitter Mbuyiseli Madlanga het hom daaroor uitgevra. Adams het bevestig LP's kry drie toestelle, maar…
19 Aug 11PM 1 min

'KSUT-bestuur, studenteleiers moet praat' na vernietiging

Die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Buti Manamela, vra 'n dringende gesprek tussen die bestuur en raad van die Kaapse Skiereilandse Universiteit vir Tegnologie en studenteleiers. Gister se brandstigtingsvoorval op die kampus in Bellville het 'n algehele sluiting veroorsaak en koshuise is ontruim. Dit volg op betogings oor voorgestelde…
19 Aug 11AM 1 min

LP wil meer bewustheid oor arbeidsregte sien

'n Lid van die Parlementêre Staande Komitee oor Armoede-uitwissing, Arbeid en Industriële Verhoudinge, Frederick Shitana, doen 'n beroep op landwye opvoedkundige veldtogte om swak werksomstandighede in die groothandel- en kleinhandelsektore aan te spreek. Shitana waarsku dat baie werkgewers en personeel net 'n basiese begrip van die Arbeidswet het, en dring…
19 Aug 11AM 1 min