
Ramaphosa: 'Hervorm IMF, Wêreldbank'
Loading player...
President Cyril Ramaphosa vra vir die hervorming van die Internasionale Monetêre Fonds en die Wêreldbank en dat hulle nie net Westerse belange moet verteenwoordig nie. Ramaphosa het die Globale Progressiewe Mobiliseringsitting in Barcelona, Spanje, toegespreek tydens ‘n werksbesoek aan die land. Hy sê die twee instellings moet die skuldlas aanspreek wat baie ontwikkelende ekonomieë terughou, die finansiële argitektuur hervorm en die finansieringsgaping vir ontwikkeling uitwis:

