
Lewende bees-uitvoere 'kan gevolge vir kommunale boere hê'
Loading player...
Die verskeping van bees op die hoef na Mauritius bly in die nuus. Landboukenner Wallie Roux meen dat waardetoevoeging in die kommersiële gebied erkenning moet kry en prioriteit moet wees. Aan die ander kant, sukkel kommunale boere om diere produksie-gereed te kry en terwyl op die hoef uitvoere voordelig vir dié produsente kan wees, kan die feit dat hulle oorgesien word en die insette van kommersiële boere, abattoirs dryf om hulle, soos met die kleinvee bemarkingskema, te misken.

