
Land moet selfonderhoudend word in energie, voedsel
Loading player...
Te midde van die oorlog in die Midde-Ooste word dit al meer belangrik vir lande om selfversorgend word. Kospryse het die hoogte ingeskiet omdat die brandstofpryse verhoog het, wat selfonderhoud vir lande op die voorgrond gebring en probleme uitgelig het. Kosmos 94.1 Nuus het met Ben Schernick, direkteur van die Voedings- en Voedselsekerheidsalliansie van Namibië gepraat.

