
Jaco Strydom - Vind jou vreugde in die Here
Loading player...
Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Vind jou vreugde in die Here” wat natuurlik uit Fil 4:4 kom





