Wat is jou aanvaarbare "Adult Curfew"?
Loading player...
Madeleen Steenkamp gesels met Pulane oor die "curfew" in jou verhouding wat jou laat veilig voel of laat vry voel, wat jou ongemaklik maak of wat jou laat gevange voel.
Kom luister saam vir raad oor hoe om hierdie onderwerp met jou maat te bespreek as dit iets is wat 'n struikelblok is in jul verhouding.
Kom luister saam vir raad oor hoe om hierdie onderwerp met jou maat te bespreek as dit iets is wat 'n struikelblok is in jul verhouding.