
Brittanje verbied onder-16s op sosiale media
Loading player...
Die Britse eerste minister, Keir Starmer, het 'n sosiale media-verbod aangekondig op onder-16s as deel van planne om hulle teen aanlyn skade te beskerm. Australië het in Desember die eerste land geword om so 'n verbod in te stel. Starmer sê kinders sukkel om hulle voete te vind in 'n wêreld waar tegnologie elke lewensfeer indring. Hy gee toe dit gaan nie maklik wees om sosiale mediareuse soos TikTok, Snapchat en Instagram teen te staan nie:

