
Ramaphosa lei Jeugdag-herdenking
Loading player...
President Cyril Ramaphosa sal vandag die hooftoespraak lewer tydens die Nasionale Jeugdag-herdenking in Johannesburg. Vanjaar se Jeugdag vier die 50ste herdenking van die 1976-jeugopstand. Ramaphosa se woordvoerder, Vincent Magwenya, sê die president se toespraak sal besin oor die belangrikheid van die Jeugopstand, die vordering wat oor die afgelope vyf dekades gemaak is, en die kollektiewe verantwoordelikheid van alle sektore van die samelewing om geleenthede vir jongmense te skep:

