
Macron sê verstandhouding tussen VSA, Iran, belangrik vir vrede
Loading player...
Die Franse president Emmanuel Macron sê die VSA-Iran-ooreenkoms is 'n baie belangrike stap in die rigting van vrede; ook vir die wêreldekonomie. Die ooreenkoms is bereik na intensiewe onderhandelinge, met beide kante wat 'n onmiddellike en permanente einde aan militêre optrede op alle fronte, insluitend in Libanon, verklaar het. Macron sê die ooreenkoms skep ook 'n geleentheid vir breër onderhandelinge wat daarop gemik is om vrede en veiligheid regoor die Midde-Ooste te bevorder:

