
Streeksregerings misluk, daarom die migrasie-krisis in SA
Loading player...
Die Forum for South Africa sê die voortdurende migrasiekrisis in Suid-Afrika, is nie toevallig nie, maar die regstreekse gevolg van mislukte leierskap oor dele van die vasteland. FOSA se leier, Tebogo Mashilompane, sê regerings in lande soos Zimbabwe, Malawi en ander het te lank hul eie mense in die steek gelaat deur swak regering, ekonomiese wanbestuur, korrupsie en 'n gebrek aan geleenthede. Hy sê as gevolg hiervan word miljoene gedwing om hul tuislande te verlaat vir 'n kans op oorlewing:

