Staat van Beskuldiging | Dr. Michael Louis

Loading player...
Die Real Brekfis span gesels met Dr. Michael Louis oor die Staat van Beksuldiging van Pres Cyril Rhamaphosa -
Dr Michael is die voorsitter van “Die vereneging van onafhanklike kandidate - ICA”, medestigter & Voorsitter van “Build one South Africa.
Hy is ‘n burgerlike aktivis, iemand wat ons land diep lief het en dit graag wil dien. Hy was ook onder andere deel van die opstel van die grondwet in 1996.
24 Jun 2AM English South Africa Christianity

Other recent episodes

Mansgesondheidsmaand | Dr. Darren Green

Dr. Darren Green gesels op die Real Brêkfis oor mans se geestes-en emosionele gesondheid. Vir hulp met gesteesgesondheid, kontak 0800 456 789 of besoek SADAG se webwerf by www.sadag.org
25 Jun 6AM 12 min

Francois Boyce | Om jou pa te wees

Gerald Petersen gesels met Francois Boyce oor sy nuwe lied " Om jou pa te wees" wat eksklusief op Radio Tygerberg bekend gestel is. Die lied is geskryf deur die bekroonde Suid-Afrikaanse sanger, liedjieskrywer en vervaardiger Rudi Claase, en vertel die verhaal van die besondere voorreg wat dit is om…
19 Jun 8AM 11 min

13 PIEKE IN 13 WEKE l Tanya Morkel

13 PIEKE IN 13 WEKE l Die Real Brekfis span gesels met Tania Morkel oor haar nuwe uitdaging en hoe die Here haar help om dit te doen. #DieRealBrekfis #RadioTygerberg104fm #104Fm
21 May 3AM 9 min