
Keir Starmer het alles vir die beswil van die land gedoen
Loading player...
Die Britse minister vir slagoffers van misdaad Catherine Atkinson sê Andy Burnham is 'n uiters ervare politikus en sal 'n baie goeie eerste minister vir die Verenigde Koninkryk maak. Maar, in 'n onderhoud met Sky News sê sy dit is hartseer om sir Keir Starmer te moet groet omdat hy alles in belang van die land gedoen het.

