
PGA-toer gaan struktuur verander, Tiger Woods juig
Loading player...
Gholf: Die PGA-toer gaan in 2028 ingrypende veranderinge instel as deel van 'n tweevlak-reeksformaat. Die wêreld se voorste spelers sal deelneem aan die Kampioenskapsreeks wat uit 23 of 24 toernooie bestaan, insluitend die vier majors, wat van Januarie tot Augustus sal duur. Die laer tweede-vlak Uitdager-reeks sal gelyktydig plaasvind. Die voorsitter van die toer se Toekomstige Kompetisieskomitee, Tiger Woods, sê die veranderinge sal die sport beter maak:

