
Onmoontlik om rooilyn te verwyder - landbou
Loading player...
Die hoofveearts by die landbouministerie, dr. Kenneth Shoombe, sê dat onder die uitdagings vir die geleidelike verwydering van die rooilyn die onbeheerde vee-oorgrensbeweging met Angola 'n probleem is. Angola kan nie sy bek-en-klouseer hanteer nie. Hy het 'n voorlegging by die parlementêre staande komitee oor stedelike en landelike ontwikkeling en grondhervorming gedoen oor die kwessie.

