
Starmer soek ordelike oordrag van mag
Loading player...
Die uittredende Britse eerste minister Keir Starmer sê hy sal ʼn ordelike oordrag van mag verseker. Hy het Maandag sy bedanking aangekondig en Andy Burnham sal hom waarskynlik as eerste minister en leier van die Arbeidersparty vervang. Burnham is tot dusver die enigste kandidaat en indien niemand hom uitdaag nie, kan hy reeds teen 17 Julie eerste minister word. Starmer sê hy het staatsamptenare toestemming gegee om met moontlike leierskapskandidate van die Arbeidersparty te vergader om hulle voor te berei:

