
Geestesongesteldhede moenie soos kriminaliteit behandel word
Loading player...
Verskeie gevalle van geestesversteurde pasiënte wat met die gereg gebots het was onlangs in die nuus. In een geval het Andrea Feris haar swaer na bewering met 'n mes aangeval en Giano Seibeb, wat op 30 April naak binne Staatshuis aangetref is, is Donderdag ongeskik verklaar om verhoor te word. Kosmos 94.1 Nuus het met oud-gesondheidsminister, dr. Kalumbi Shangula gepraat oor psigososiale ondersteuning.

