
Iran sal aangeval word as hy in seestraat skiet
Loading player...
Iran hou vol hy beheer die Straat van Hormuz, ingevolge die memorandum van verstandhouding wat deur hom en die VSA onderteken is. Skermutselings het weer die naweek voorgekom toe Iran gevuur het op 'n vaartuig wat nie in sy gebied deur die seestraat geseil het nie en die VSA het dit vergeld. Die Amerikaanse ambassadeur by die VN, Mike Waltz, het met Fox News gepraat.

