
Prinses Kate voltooi uitmergelende Three Peaks Challenge vir kanker
Loading player...
Die prinses van Wallis, Kate Middleton is betrokke by verskeie liefdadigheidsorganisasies wat werk in die stryd teen kanker. Kate het die hoogste berge in Skotland, Engeland en Wallis geklim wat Ben Nevis, Scafell Pike en Snowdon insluit. Sy het Sondag die Three Peaks Challenge voltooi wat 37 kilometer se staptog met amper 735 km wat tussen die berge per pad afgelê moet word. Klimmers het 24 uur om die uitdaging te voltooi.

