
NSA moderniseer databronne
Loading player...
Die Namibiese Statistieke-agentskap fokus op die modernisering van databronne en die nuutste tegnologie. Hulle het die stap gevat deur 'n streeksveldtog van stapel te stuur, om nasionale data-insameling te hersien, en beklemtoon dat hoëgehalte-statistieke noodsaaklik is vir die bereiking van Visie 2030 en ontwikkelingsplanne.Hierdie inisiatief stel 'n nasionale strategie vir die ontwikkeling van statistiek bekend. Dr. Isak Neema die uitvoerende beampte van Datakwaliteitsversekering en NSS-koördinering het meer oor die NSS.

