
Romeine 1:20 - God openbaar in die Mirtelboom
Loading player...
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Natuurwetenskaplike Cobus Coetzee vertel jou oor een van die 4 spesiale bome wat in die Bybel genome word m.b.t. die tempel… dit is die Mirtelboom.





