Swapo-LP bevraagteken Nasionale Jeugdiens se kriteria

Loading player...
Swapo-LP Willem Amutenya betwis die Nasionale Jeugdiens se jongste werwingskriteria en sê dat die program van sy oorspronklike doel afgewyk het. 'n Werwingskennisgewing vir die 17de vrywillige nasionale diensopleidingsprogram vereis dat aansoekers Graad 11 of Graad 12 met ten minste 25 punte in ses vakke moet hê, terwyl 'n diploma of graad as 'n bykomende voordeel beskou word. In 'n onderhoud met Kosmos 94.1 het Nuus Amutenya ook kommer uitgespreek oor die ouderdomsbeperking:
5 Aug 2AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

SA finansminister verlaag brandstofheffing vir nou

Die Suid-Afrikaanse minister van Finansies, Enoch Godongwana, het 'n tydelike verlaging van die brandstofheffing aangekondig om druk op huishoudings en ondernemings te verlig. Die heffing sal van 4 November tot 1 Desember verminder word met een Suid-Afrikaanse rand-50-sent per liter petrol en drie-rand per liter diesel. Godongwana het ook die…
21 Oct 11AM 1 min

Skaapboere produsente-maatskappy op rand van registrasie

Die land se skaapboere neem beheer oor hul eie toekoms, met planne vir die voorgestelde produsente-maatskappy wat goed vorder. Die inisiatief beoog om tussengangers uit te skakel, opbrengste vir boere te verbeter en nuwe markte regoor die SAOG-streek te ontsluit. Met meer as die minimum aantal belangstellende produsente reeds aan…
21 Oct 11AM 1 min

Hersien vereistes vir staatsdiensposte, hoor NV

Swanu-LP Evilastus Kaaronda wil hê dat die toelatingsvereistes vir staatsdiensposte en staatsondernemings hersien word. Hy sê vaardighede en bevoegdhede moet swaarder weeg as grade en werkservaring. Met sy kennisgewing van ‘n mosie in die Nasionale Vergadering het Kaaronda gesê die doel is om werk vir jongmense oop te stel, veral…
21 Oct 10AM 1 min

Shafudah 'moet fokus op minder skuld, meer groei'

Met die oog op môre se hersiene mediumtermynbegroting skuif die aandag na die fiskale prioriteite wat staatsbesteding behoort te rig. In 'n gesprek met Kosmos 94.1 Nuus sê die ekonoom Robin Sherbourne dat finansminister Ericah Shafudah daarop behoort te fokus om staatskuld te verminder en groei in die binnelandse ekonomie…
21 Oct 10AM 1 min