
All Blacks se Rennie gesels oor Saterdag
Loading player...
All Black-afrigter Dave Rennie verwag die Springbokke sal Saterdag op Ellispark aanhoudende druk op die besoekers plaas met hul kragtige vaste fasette om foute af te dwing. Die All Blacks gaan die eerste toets met selfvertroue tegemoet na oorwinnings oor die Stormers, Haaie en Bulle. Saula Ma'u het Ollie Norris vervang en Noah Hotham en Richie Mo'unga het ook by Nieu-Seeland aangesluit. Rennie sê hulle sal volgens hul sterkpunte speel:

