
SA studie waarsku oor kuber-afknouery onder tieners
Loading player...
'n Studie deur die Universiteit Stellenbosch en Artefact Suid-Afrika vra geteikende voorkomings- en ondersteuningstrategieë om kuberboeliegedrag onder tieners hok te slaan. Navorsers Daniel le Roux en Camryn Twaddle het bevind 63,9-persent van die leerders wat ondervra is, was betrokke by kuberboeliegedrag. Twaddle sê die studie het bevind meisies en seuns het verskillende vorme van aanlyn mishandeling ervaar, met TikTok, Instagram en Snapchat as die platforms wat die meeste met kuberafknouery verbind word:

