
Peyper sê Bokke vertraag g'n die spel
Loading player...
Rugby: Die Springbokke se tegniese raadgewer, die voormalige toets-skeidsregter Jaco Peyper, sê aantygings oor die vertraging van die spel gebeur op stadions waar die lug dun is. Die All Blacks sê Suid-Afrikaanse spanne vertraag die spel doelbewus en ondermyn pogings om dit te versnel. Peyper sê spelers het 30 sekondes van die oomblik dat die skeidsregter sy voet neersit om 'n merk te maak vir 'n skrum of 'n lynstaan:

