
Kos is in fokus by Nust se Kultuurfees
Loading player...
Feesviering en kos staan hierdie week sentraal by die Namibiese Universiteit van Wetenskap en Tegnologie se jaarlikse Kultuurfees van 19 tot 21 Augustus. Twapewa Nakashona, Nust se assistent-bemarkingsbeampte, sê die fees met gratis toegang vier globale eenheid deur kulturele kookkuns, musiek en optredes op die Windhoek-kampus. Hy praat met Kosmos 94.1 Nuus:

