
Dr Natasha Ferreira oor die wonder van Antieke Griekse studies by NWU
Loading player...
Janine van Niekerk gesels met Dr. Natasha Ferreira, Dosent van Antieke Grieks, by die Skool van Antieke Tale en Teksstudies by NWU oor Antieke Grieks in die digitale era: hoe taal en tegnologie ons begrip van die Nuwe Testament kan verdiep.





