NUWE MÔRE | Wanneer God nie jou gebed beantwoord soos jy hoop nie

Loading player...
Romeine 8:32 Herhinner Paulus ons dat jou omstandighede nooit die maatstaaf van God se liefde vir jou is nie. Luister na Charl Havenga op Nuwe Môre tussen 05:00 vir jou afspraak met die Woord.
5 Oct English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

NUWE MÔRE | Geloof bo vrees deel 2

Kom delf verder saam met Charl in die hierdie vreesaanjaende onderwerp. Luister na Nuwe Môre saam met Charl Havenga vir jou daglikse dosis van inspirasie.
15 Oct 36 min

NUWE MÔRE | Here, bewaar my hart.

Een van die moeilikste dinge wat jy moet doen, is om iemand wat jou seergemaak het, God se hande te plaas. Luister na Nuwe Môre saam met Charl Havenga vir jou daglikse dosis van inspirasie.
14 Oct 5 min

NUWE MÔRE | SUKKEL JY?

Sukkel jy? Luister na Nuwe Môre met Charl Havenga elke oggend tussen 5 en 6 op Radio Tygerberg 104FM
23 Sep 4 min