
DA-leier optimisties oor SA se toekoms
Loading player...
Die DA-leier, Geordin Hill-Lewis, is optimisties oor Suid-Afrika se toekoms en vra politieke leiers om hul verskille opsy te skuif en burgers eerste te stel. Die party staan op die punt om Kaapstad met 'n volkome meerderheid te regeer en is ook op koers om die grootste party te wees in Johannesburg, Tshwane, Ekurhuleni en Nelson Mandelabaai. Hill-Lewis sê kiesers sien die DA se pogings raak om almal se lewensomstandighede en waardigheid te verbeter:

