
SA aktivis steun Namibiese protes oor ganja
Loading player...
Buiten vir Namibiese stemme wat opnuut opgaan vir die dekriminalisering van dagga, is daar ook ondersteuning uit Suid-Afrika vir hierdie wetswysiging. Die nuwe, plaaslike konsepwet was egter nog nie vir die publiek beskikbaar nie. Jeremy Acton, ‘n Suid-Afrikaanse aktivis, het sy mening oor die verwikkelinge in Namibië met Kosmos 94.1 Nuus gedeel.

