
Geen dwelmkartelle in land, hoor NV
Loading player...
Binnelandse sake-minister Lucia Iipumbu waarsku dat polisielede wat doelbewus dwelmhandelaars bystaan, inligting terughou of versuim om op te tree ondanks geloofwaardige bewyse, strafregtelike vervolging of dissiplinêre optrede in die gesig kan staar. In haar reaksie op vrae in die parlement oor dwelm-kartelle in die land, het Iipumbu gesê daar is geen dwelm-kartelle bedrywig in die land nie.

