Grootskerm - The Post

Loading player...
Regisseur: Steven Spielberg
Akteurs: Meryl Streep, Tom Hanks, Sarah Paulson, Bob Odenkirk, Bradley Whitford, Bruce Greenwood, Matthew Rhys, Alison Brie
Skrywers:Liz Hannah, Josh Singer
Annelie gee hierdie een 'n 8enhalf uit 10!

The Post die ware verhaal van die eerste vroulike uitgewer, Kay Graham en pogings deur joernaliste by The Washington Post om die geklassifiseerde Pentagon-dokumente, oor die Amerikaanse regering se 30-jaar betrokkenheid in die Viëtnam-oorlog te publiseer. Die dokumente het 4 presidente betrek en uitgewys dat hulle selfs nadat hulle geweet het Amerika kan nie die oorlog wen nie hulle steeds jong soldate gestuur het om te gaan veg eerder as om te dit te erken.
3 Feb 2018 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Adam onderhoud

Adam het 'n nuwe liedjie! Hulle kuier by Annelie en sing selfs vir haar, haar gunsteling liedjie oor 'n rooikop met haar naam in
10 Apr 28 min

Barto onderhoud

Barto kuier in die ateljee saam met Annelie - Hulle gesels oor sy nuwe enkelsnit Swaartekrag en Annelie sit hom in die "hotseat" met 'n paar eerlike vrae
14 Apr 20 min

Oppinuus - Meta saak

Annelie gesels met advokaat Tanya de Villiers oor die META (Facebook, Instagram, whatsapp en Threads) en Youtube hofsaak wat bevind het die platforms het weggesteek hoe verslawend hul platforms is en dit selfs aangemoedig het.
2 Apr 9 min