GROOTtrauma 06 Junie 2018

Loading player...
Wat is daai kritiese oomblik in 'n persoon se lewe waar hy/sy totaal beheer verloor en moordpleeg. Kan enige persoon 'n moordenaar word/wees? Prof Gérard Labuschagne, 'n Forensiese Sielkundige wat by van Suid-Afrika se grootste moordsake betrokke was (Inge Lotz, Oscar Pretorius & van Breda) gesels meer oor die onderwerp. Tommy Louw van PCPF (Pretoria Crime Prevention Forum) groep op die toep Zello deel die afgelope week se misdaadtendense.
6 Jun 2018 Afrikaans South Africa News Commentary · Documentary

Other recent episodes

#GROOTtrauma | 30 September 

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Pierre Nel (in die plek van Dr Jaco) oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Waarvoor staan die “REM” in REM-slaap? >WAT GEBEUR AS DIE STAAT NIE MEER JOU MEDISYNE HET NIE? >Vra vir Dr Jaco >Dr Jaco se wenk vir die week
30 Sep 46 min

#GROOTtrauma | 7 Oktober 

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Pierre Nel (in die plek van Dr Jaco) oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Waar of onwaar: Jou maag krimp wanneer jy gewig verloor? >Narkose – hoe skakel dit jou bewussyn af? >Borskankerbewustheid: Mediclinic Kloof Wolwespruit PinkDrive Fun Run & Walk 2026…
7 Oct 41 min

#GROOTtrauma | 23 September

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Pierre Nel (in die plek van Dr Jaco) oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Waar of Onwaar: Jou vingers bevat geen spiere nie. >MIGRAINE AWARENESS WEEK: MIGRAINE IS NIE NET ’N HOOFPYN NIE >FANCONI-ANEMIE: Robin en Jolandie Lewis kom deel hull getuienis…
23 Sep 46 min

GROOTtrauma | 16 September

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter deel van die brein is hoofsaaklik verantwoordelik vir balans en koördinasie? >Kan plastiekverpakking jou bloedsuiker beïnvloed? >Billie Joel kry ’n brein shunt >Jou derm is meer as net ’n plek waar kos verteer word…
16 Sep 43 min

#GROOTtrauma | 9 September 

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Waar of Onwaar: Jou dermgesondheid kan jou bui beïnvloed? >Tweedehandse rook: 1,7 miljoen mense sterf sonder om self te rook >Wêreld-Alzheimermaand - Gesprek met Dr Margo de Kooker >Waarna kyk dokters gedurende 'n dimensietoets >Dr…
9 Sep 44 min